Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk
Besonderhede
E-posadres: essiebester01@gmail.com
Selfoon: 083 255 5721
Dorp / Stad: Potchefstroom
Provinsie: Noordwes
Land woonagtig: Suid-Afrika
Professioneel
Media: Tydskrifte, koerante, verhandelings
Taalvaardigheid:
Afrikaans, EngelsSpesialiteitsveld:
Taalversorging, artikels skryfBeroep:
Teksredigeerder en artikelskrywerOndervinding / CV
Ek besluit in 2015 om my passie uit te leef en met woorde te werk en speel. Ek voltooi 'n kursus in Teksredigering en Proeflees deur SA Vryskutskrywer in Desember 2015.
Tans bemark ek myself as Proefleser en Teksredigeerder, veral aan universiteitstudente.
In September 2015 woon ek ook die ATKV, in samewerking met die Puk, se Lente skryfskool by, nadat ek aan die inskrywingsvereistes voldoen het.
Meer onlangs het ek 'n kursus Tydskrifjoernalistiek, ook by SA Vryskutskrywer, voltooi en dit opgevolg met 'n kursus in Gevorderde Tydskrifjoernalistiek. Op grond hiervan het 'n ek 'n pos as permanente vryskutartikelskrywer by Solidariteit gekry. My artikels is al in verskeie tydskrifte en koerante gepubliseer, waaronder Rooi Rose, Vrouekeur, Beeld en ook aanlyn by Netwerk24.
Kursusse voltooi:
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.