SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS

 


Besonderhede

E-posadres: martinemsie@yahoo.com

Selfoon:  082 840 8322  

Werktelefoon:  082 840 8322 

  Internet- en sosiale media:                       

 

Dorp / Stad: George

Provinsie: Wes-Kaap

Land woonagtig: Suid-Afrika

Professioneel

Media: Koerante, boeke, tydskrifte

Taalvaardigheid: Afrikaans, Engels

Spesialiteitsveld: Taalversorging, artikels skryf, niefiksie-skryfwerk, selfhelpboeke, geskiedenisboeke, navorsing, rubrieke, koerantberigte

Beroep: Subredakteur en skrywer

Ondervinding / CV

Koerantwese: Group Editors sedert 2004

Suid-Kaap Forum
Ontvangs, debiteure, kontantontvangste, uitreik van kwitansies, balanseer boeke en
bank gelde ontvang.
Geklassifiseerde advertensies
Proeflees.
Skryf rubriek en artikels vir koerant sedert 2004.

George Herald
Tans: Sedert 2011 Subredakteur van drie koerante
       George Herald (Afrikaans),
       Oudtshoorn Courant (Afrikaans en Engels),
       Suid-Kaap Forum (Afrikaans)

  • Redakteur - Private Property

  • Redigeer en proeflees kopie ontvang vanaf joernaliste

  • Kontroleer korrektheid en taal

  • Verander byskrifte en hoofopskrifte waar nodig

  • Lees bladproewe en doen korreksies saam met uitlegpersoneel

  • Werk streng volgens die Skryf Afrikaans van A-Z

  • Werk tans in ’n span van: Redakteur, Nuusredakteur, Sportredakteur, Motorredakteur en 12 joernaliste

Kursusse voltooi:

    

ANDER

  • Vryskutskrywer vir Vrouekeur ( meestal reisartikels) vanaf 2013

  • Vryskutskrywer vir Solidariteit vanaf 2018

    Publikasies:

     

     

  • Publiseer: ’n reeks vir Craftwise Magazine in 2003.

  • Publiseer: sedert 2004-2011 ‘n weeklikse rubriek vir plaaslike koerant en
    berigte oor geskiedkundige gebeurtenisse en profiele.
     

  • Rubriek het 8ste onder die top 10 geëindig in die Sanlam Toekennings vir
    2009

  • Tydskrif vir Letterkunde – 47(2) 2010 publiseer my navorsing en inligting oor
    SV Petersen in hul tydskrif vir Afrika-letterkunde.

              

Meer inligting   |   Sluit aan    |   Databasis   |    SLEGS LEDE   


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse