SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS

Soek deur ons vryskut-databasis
 


Besonderhede

E-posadres: adri.theron7@gmail.com    

Selfoon: 083 441 7754

Internetkontakbesonderhede:

Dorp / Stad: Klerksdorp

Provinsie: Noordwes

Land woonagtig: Suid-Afrika

Professioneel

Media: Tydskrifte, boekmanuskripte (fiksie en nie-fiksie), verhandelings, bemarkingsmateriaal, handleidings

Taalvaardigheid: Afrikaans, Engels

Spesialiteitsveld: Redigering en proeflees (Afrikaans en Engels), vertaling (Engels in Afrikaans en omgekeerd) en enige skryfwerk.

Beroep: Vryskuttaalpraktisyn en -skrywer.

Ondervinding / CV

Ek het meer as 25 jaar ervaring in die skryf van ’n wye verskeidenheid artikels, korporatiewe skryfwerk (insluitende finansiële verslae), bemarkingsteks vir bykans enige bemarkingsproduk, die redigering en proeflees van enige teks (van hoogs tegniese landbou-artikels tot algemene lekkerlees-rubrieke). Dit sluit in van diepgaande redigering en herskryf van inligting tot sogenaamde “ligte redigering”.

Ek was vir 20 jaar van die 25 jaar redakteur van ’n hoogaangeskrewe landboutydskrif. Ek het ook wye ervaring in die bestuur van mediaprojekte – veral jaarverslae, gedenkboeke en digitale media, maar ook verskeie tipes bemarkingsmateriaal. Ek glo in media-oplossings – dat enige behoefte van ’n kliënt met ’n geskikte mediaproduk beantwoord kan word (al moet ons dit skep).

Taal is my passie – of dit nou my moedertaal, Engels of Duits is!

                                 

Meer inligting   |   Sluit aan    |   Databasis   |    SLEGS LEDE   


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse