SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Perskantoor

Volgens die bekende spreekwoord is geen nuus veronderstel om goeie nuus te wees. Ons verskil van hierdie siening ...

As daar géén nuus van ons kant af is nie kan niemand ons mos leer ken nie en dan is die hele droom van 'n uitgebreide netwerk vir Afrikaanse vryskutskrywers net 'n wens. Ons het dus besluit om op hierdie blad elke persvrystelling en belangrike nuusbrokkie te publiseer. Hier kan jy alles omtrent ons uitvind wat dalk nie elders op die webblad verskyn nie.


2010

  

 

 

2022

 

2021

 

2020

 

2019

 

2018

 

2017

 

2016

 

2015

 

2014

 

2013

 

2012

 

2011

 

2010

 

2009

 2011 

September: Ons stel 'n aantal Spesiale Verslae beskikbaar om skrywers met spesifieke aspekte van hulle skryfwerk te help. Lees meer...

 

September: Ons begin 'n diens vir amateurskrywers waar ons kenners kry om gedigte, kortverhale en artikels te lees om vas stel of hulle potensiaal het en indien wel, waarheen hulle gestuur kan word vir publikasie. Meer inligting...

 

Augustus:  Ons Selfstudiekursusse is gewaarborg om jou konstruktief met jou skryfwerk te help. Gaan kyk hier ...

 

Augustus: 5 Redes waarom aanlynstudies werk. Lees volledige artikel...

 

Junie: Ons Blitskursusse sal jou vinnig aan die skryf kry; veral as jy nie genoeg tyd beskikbaar het om maande aan 'n kursus te bestee nie. Lees verder...

 


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse