Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusregistrasie

Hoe om te registreer vir die Skryfkursus van jou keuse

                Om vir 'n Blitskursus in te skryf, klik hier.

                Om 'n Selfstudiepakket te koop, klik hier.

Vereffening van fooie:

Ons bied DRIE verskillende afbetalingsplanne:

Betaalplan 1:  Afbetaling in 2 paaiemente:  Diť betaalopsie geskied in 2 (twee) gelyke paaiemente van 50% elk - met ander woorde, jy betaal die volle kursusfooi in twee gelyke paaiemente oor twee maande af. Jou eerste paaiement is verskuldig met registrasie en voordat enige kursusmateriaal aangestuur word. Die tweede paaiement - wat die oorblywende 50% van die kursusfooi verteenwoordig - is die daaropvolgende maand betaalbaar. Let egter daarop dat in die geval van diť betalingsopsie slegs die helfte van die kursusmateriaal in die eerste maand aangestuur sal word. Die res sal by betaling van die tweede en finale paaiement aan die student verskaf word.

Betaalplan 2:  Afbetaling in 3 paaiemente: Diť betaalopsie bevat 3 (drie) gelyke paaiemente wat binne 'n tydperk van 3 (drie) maande vereffen word. Die betalings geskied een keer per maand en die kursusmateriaal word volgens die afbetaling aangestuur: een derde van die kursuspakket met registrasie en betaling van die eerste paaiement, nůg 'n derde by betaling van die tweede paaiement en die res na betaling van die derde paaiement.

Betaalplan 3:  Afbetaling in 4 paaiemente: Diť betaalopsie bevat 4 (vier) gelyke paaiemente wat binne 'n tydperk van 4 (vier) maande vereffen word. Die betalings geskied een keer per maand en die kursusmateriaal word volgens die afbetaling aangestuur: een kwart van die kursuspakket met registrasie en betaling van die eerste paaiement, nůg 'n kwart by betaling van die tweede paaiement, nog 'n kwart by betaling van die derde paaiement en die res na betaling van die vierde paaiement.

Betaalplan 4:  Afbetaling in 5 paaiemente: LW. Hierdie opsie is slegs op ons omvattende joernalistieke kursusse van toepassing. Die laaste opsie behels 5 (vyf) maandelikse paaiemente - met ander woorde, jy kan jou volle kursusfooi weekliks vir 20 weke / 5 (vyf) maande lank afbetaal terwyl jy studeer. Jou kursusmateriaal word in diť geval tweeweekliks en na elke paaiement aan jou gestuur.

BELANGRIK: Lees asseblief Bepalings en Voorwaardes vir AFBETALINGS hier.

Algemene Joernalistiek

Verdien geld met Tydskrifjoernalistiek    

 

Allemansjoernalistiek - jou sleutel tot geld en roem    

 

Riglyne vir Christelike joernalistiek    

 

 Inleiding tot Fotojoernalistiek    

 

 Praktiese kursus in Artikels skryf    

 

Geheime van Gemeenskapsjoernalistiek    

 

"Harde nuus"-verslaggewing vergemaklik    

 

Koerantjoernalistiek in 'n kits    

 

Basiese kursus in Joernalistiek    

 

Verken die wÍreld van Reisjoernalistiek    

 

 

Gevorderde en Gespesialiseerde Joernalistiek

Hoe om 'n Feature-artikel te skryf    

 

Terapeutiese Humorartikels vir 'n stukkende wÍreld    

 

Skryf Inspirasie-artikels wat saak maak    

 

Ontdek die lonende bedryf van Korporatiewe joernalistiek    

 

Skryf blitsig 'n Nuusprofiel    

 

Ondersoekende joernalistiek vir beginners    

 

Gevorderde Tydskrifjoernalistiek    

 

Ontdek die formule vir "Ware Lewensdrama"-artikels    

 

 

Omvattende Joernalistiek

Alles-in-EEN-Joernalistieke kursus    

 

Volledige Fotojoernalistieke kursus    

 

Omvattende Joernalistieke kursus    

 

Volledige Tydskrifjoernalistieke kursus    

 

 

Die ABC van Kortverhale    

 

Basiese PoŽsiekursus    

 

PoŽsietegnieke wat jou gedigte laat sing    

 

Vonkfiksie ontlont    

 

Skryf Kreatief!    

 

 

1-2-3-BLOG jouself    

 

Verewig jou Familiegeskiedenis in 'n japtrap    

 

Navorsing vir studente    

 

Proefleeskursus    

 

Proeflees- en Redigeringskursus    

 

Sakeskryfgeheime    

 

Ontdek die lonende bedryf van Korporatiewe joernalistiek    

 

Skryf vir die Web    

 

Skryf 'n A+-Werkopdrag    

 

 

Skryf 'n Boek

 Skryf 'n Biografie    

 

Skryf 'n DDS-boek    

 

Skryf jou eie Kookboek    

 

Skryf 'n Niefiksieboek    

 

 

Het jy enige ander vrae?

Indien daar enigiets is waaroor jy nie duidelikheid het nie, of iets wat ons dalk nie op hierdie blad aangeraak het nie, kontak ons met jou navraag.

          

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster