Welkom by SA Vryskutskrywer - Nuusbrief

 

Het jy dalk een van ons nuusbriewe misgeloop?

Of wil jy eers sien wat ons nuusbriewe aanbied voordat jy daarop inteken?

Wat ookal die rede waarom jy op dié blad beland het ... hier kan jy al ons nuusbriewe onder een  vaandel vind - met die skakels na elke volledige nuusbrief en sy inhoud.   

Lekker lees!

 

24 Augustus 2012: Werk stelselmatig / Klop 'n krisis / Gratis 2012/13 Skrywersalmanak

 

23 Junie 2012: Skep orde uit jou wanorde / Tydskrifbedryf ontsyfer / Studentesuksesstorie

 

18 Junie 2012: Persoonlikhede by die werk / Wen met Oom Schalk Lourens / Bygewerkte skryfkompetisies

 

12 Junie 2012: Singende reisartikels / Vuurwarm sekstonele / Afrikaanse SciFi / Vryskuthulpbronne / Aflaaibare muurpapier

 

19 April 2012: Bemark jouself op die internet / Wen met Oom Schalk Lourens / Wen 'n werk by Huisgenoot / Bygewerkte vrae & antwoorde

 

15 Desember 2011: Hoe eet jy 'n olifant? / 25%-afslag op kursusfooie - slegs 4 dae / Nuwe webblad / Jou skryfdroom / 42 Skryfkursusse

 

22 November 2011: Swart Dinsdag

 

11 November 2011: 2012 Skryfdoelwitbeplanner / Draai jou vryskutgeldkraan oop / Hoe om jouself te verbeter / Die krag van woorde / Toespraakskryf vir kinders

 

6 September 2011: Dis heerlike lente ... tra-la-la-la / Geskiedenis van die boek in SA / 7 Wenke om jou roman te plot / Hoe om 'n boekvoorstel te skryf / Sorg vir jou skootrekenaar

 

29 Junie 2011: Jou herinneringfabriek / Raad aan voornemende digters / Publiseer jou boek / Riglyne vir die perfekte toespraak

 

20 April 2011: Kritiese riglyne om artikels te skryf / Kan jy 'n skrywer word? / Verskil tussen "plagiaat" en "leen" / Genealogie

 

8 Maart 2011: Kry só aanlyn werk / Skryf as terapie / Pasop vir leen uit ander se werk / Wees aanlyn / Effektiewe tuiskantoor / Geloofwaardige fiktiewe karakter / Van uitstel kom afstel

 

14 Februarie 2011: Saamgeflanste nuusbrief / Gebeure-almanak

 

 

Augustus 2010: Mediavryheid / Waarde van skryfkompetisies / Inspirasie-artikels / Skrywer in die kollig - Alita Steenkamp / Mens kan self jou boek uitgee, maar ...

 


 

Het jy enige navrae?

Indien daar enigiets is waaroor jy nie duidelikheid het nie, of iets wat ons dalk nie op hierdie blad aangeraak het nie, kontak ons met jou navraag.

 

Vertel 'n vriend hiervan:

                                                                 Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief


 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse