Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse
As jy die soort van skrywer is wat verkies om algeheel onafhanklik te werk, is ons selfstudiekursusse nommerpas vir jou. Hulle is uiters bekostigbaar, kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp. En jy kan 'n selfstudiekursus algeheel op jou eie voltooi.
Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.
Of as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n BLITSKURSUS.
Selfstudiekursusse - REDIGERING
Fooi: R450
Studiepakket: 13 bladsye kursusnotas:
· Verskil tussen proeflees en redigering
· Hoe om 'n teks te redigeer
· Konsekwente punktuasie
· Werk elektronies
·
Styl - syfers, afkortings, werkwoorde, voornaamwoorde, ens.· V
lakke van redigering· 2 praktiese skryfoefeninge
Fooi: R400
Studiepakket: 12 bladsye kursusnotas:
· Wat doen 'n proefleser?
· Wanneer jy proeflees
· Praktiese proefleeswenke
· Werk elektronies
· Proeflees vir algemene foute
· 2 praktiese oefeninge
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.