SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse

 

As jy die soort van skrywer is wat verkies om algeheel onafhanklik te werk, is ons selfstudiekursusse nommerpas vir jou. Hulle is uiters bekostigbaar, kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp. En jy kan 'n selfstudiekursus algeheel op jou eie voltooi.


 

Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.

Of as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n BLITSKURSUS.

                        Selfstudiekursusse - PRET en PLESIER   

 Hoe om 'n resep te skryf

 Fooi: R150          

 Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:

                       · Ken jou teikenmark       

                       · Stel stylriglyne saam

                                 · Ontwerp 'n reseptemplaat  

                       · 1 praktiese skryfoefening  

                             

  Die geheim van kosfoto's 

  Fooi: R175

  Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:

                       · Basiese fotokomposisie

                       · Kosstilering

                       · Wenke

                       · 3 praktiese oefeninge

                            

  Stel jou familiestamboom saam 

  Fooi: R200

  Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:

                       · Wie is jy?

                       · Waar begin jy soek?

                       · Wat het jy nodig om 'n volledige stamboom op te stel?

                       · Maklik bekombare bronne

                       · Generiese familiestamboomtemplaat

                       · 1 praktiese oefening

 

 


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse