Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse
As jy die soort van skrywer is wat verkies om algeheel onafhanklik te werk, is ons selfstudiekursusse nommerpas vir jou. Hulle is uiters bekostigbaar, kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp. En jy kan 'n selfstudiekursus algeheel op jou eie voltooi.
Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.
Of as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n BLITSKURSUS.
Selfstudiekursusse - NIE-FIKSIE
Fooi: R205
Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:
· Tipes onderhoude
· Hoe om 'n onderhoud te skryf
· Onderhoudsvoeringtegnieke
· Voorbereiding vir 'n onderhoud
· Handige onderhoudswenke
· 1 praktiese oefening
· Ontleed die mark
· 'n Basiese storielyntemplaat vir enige kinderboek
· Skep 'n "storieplan"
· Skryfwenke
· 2 praktiese skryfoefeninge
Fooi: R18
5Studiepakket: 9 bladsye kursusnotas:
· Megapixels
· Basiese fotokomposisie
· Wenke
· 1 praktiese oefening
Fooi: R210
Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:
· Definisie van 'n rubriek
·
Vereistes· Wenke
· Kenmerke van geslaagde rubrieke
· 1 praktiese skryfoefening
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.