SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

'n Novelle is amper iets soos ‘n “kort boek” en bevat normaalweg minder intrige as ʼn roman, maar meer ingewikkelde intriges as ʼn kortverhaal. Die intriges kry ook meer tyd om te ontwikkel as wat die geval met ‘n kortverhaal is.

 

Met ander woorde, jy skryf ‘n kortverhaal, maar nie. Jy skryf ‘n roman, maar nie... En as jy minder as 20,000 woorde gebruik, het jy ‘n kortverhaal geskryf. Maar... as jy meer as 40,000 woorde skryf, is jy ‘n romanskrywer!

 

Geïnteresseerd? Gefassineerd? Nuuskierig? Met ‘n storie in jou kop?

 

Dan is jy die ideale kandidaat vir ons novelle-skryfkursus, want jy het heel moontlik ‘n héérlike storie om te vertel.

 

Waag dus die kans, skryf in en laat ons jou storie aan die hele wêreld vertel.

 

Duur: 3 maande 

Modules: 3 modules

Kursusfooi: R3,500

Afbetalingsopsies

R1,750 X 2

R1,167 X 3

 

 

Kenmerke en vereistes van 'n novelle

• Novelle vs kortverhaal

• Storie-idees

• Karakterskepping en -ontwikkeling

• Hoe om 'n karakterskets te bou

• Storielyne en intrige

• Spanning, aksie en klimaks

• Styl en simbolisme

• Redigering van jou novelle

• Publikasiemoontlikhede, -riglyne, en –wenke

• Verskillende genres

• Skryfwenke

 

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (100 bladsye)

  • 5 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)

  • Template om karaktersketse, storielyne, dialoog en intrige uit te werk

    • 1 Volledige, persklaar novelle wat na afloop van die kursus aan 'n uitgewer voorgelê kan word

  • Manuskripbeoordeling van voltooide manuskrip

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

  • Uitgewersdatabasis

    • Kindle-weergawe van die novelle, Die Horlosiemaker

    • Spesiale verslag: Hoe om jouself as skrywer te bemark

    • Spesiale verslag: Selfpublikasie 101

 

Toelatingsvereistes

  • Goeie skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

 

Minstens 65%


  

 

 

 

Skryf NOU in en ontvang jou kursusmateriaal direk na betaling

Wil jy slegs aan 'n paar van jou artikelskryfaspekte slyp en nie 'n volledige kursus doen nie? Ons het net die blitskursus om jou hiermee te help. Klik op die skakel om na ons BLITSKURSUS-blad herlei te word, en maak jou keuse.

Blitskursusse


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse