Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

 

PoŽsietegnieke wat jou gedigte laat sing

Jy is iemand wat graag gedigte skryf, maar wys hulle liefs nie aan ander nie omdat jy nie seker is dat by hulle byval sal vind nie.

Jy is 'n ontluikende digter wat graag meer oor die verskillende poŽsietegnieke wil leer sodat jy jou stapeltjie gedigte persklaar kan maak om aan 'n uitgewer voor te lÍ.

Jy is 'n digter wat weet hoe om 'n treffer-gedig neer te pen, maar tog voel jy sal heelwat daarby baat om meer oor poŽsietegnieke te leer.

Duur: 10 weke

Modules: 2 lesse

Kursusfooi: R995

Afbetalingsopsies R498 x 2 R332 x 3

 

  • Hoe om 'n gedig te ontleed

  • Metrum

  • Alliterasie

  • Herhaling

  • Stemming

  • Humor

  • Satire

  • Retoriek

  • Refrein

  • Simboliek

  • Digterlike vryheid

  • Jambe

  • Beeldgebruik

  • Ironie

  • Argetipes

  • Parodie

  • Klank en betekenis

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (40 bladsye)

  • 4 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)

  • 1 Voltooide gedig

  • Moderering van jou gedig deur 'n eksterne eksaminator

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

Spesiale verslag: Hoe om 'n gedig te ontleed

 

Toelatingsvereistes

  • Basiese skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Geen vorige tersiÍre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Minstens 65%

 

                                  

 

Vertel 'n vriend hiervan:

  Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster