Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

 

Ontdek die lonende bedryf van Korporatiewe joernalistiek

Korporatiewe joernalistiek kan beskryf word as enige soort skryfwerk wat nie fiksie of poŽsie is nie en wat ook nie die breŽ algemene publiek se belangstelling sal lok nie. Korporatiewe joernalistiek is dus die ingeligte samestelling van spesialisartikels met behulp van navorsing en medewerking van vakkundiges oor gegewe onderwerpe. Dis die amptelike definisie.

Ons reken egter dat ... as jy die tipe skrywer is wat nie bang is om Ďn berg navorsing vir Ďn enkele artikel te doen nie, hierdie die kursus vir jou is.

Of, as jy passievol is oor jou vakgebied en graag daaroor wil skryf, of nie vreeslik gepla is daaroor om die tydskrif waarvoor jy skryf op die hoekwinkel se rakke te sien nie, is jy ook die ideale korporatiewe joernalis.

Maar, belangrikste van alles is dat hierdie beslis die kursus vir jou is as jy die tipe skrywer is wat oor enige onderwerp onder die son wil skryf.

Duur: 10 weke

Modules: 5 modules

Kursusfooi: R1,445

Afbetalingsopsies R725 x 2 R485 x 3 R245  x6

 

  • Wat is ín korporatiewe publikasie?

  • Wat is die voordele daaraan om vir korporatiewe publikasies te skryf?

  • Moet ek ín kenner wees op die spesifieke gebied waaroor ek skryf?

  • Waar pas advertensie-artikels in die prentjie?

  • Hoe vind ek uit watter korporatiewe publikasies bestaan?

  • Navorsingsmetodes en -wenke

  • Hoe kry ek my werk in die gedrukte media gepubliseer?

  • Hoe maak ek seker daar het geen foute in my artikel ingesluip nie?

  • Is dit lonend om vir korporatiewe publikasies te skryf?

  • Wenke wat werk

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (55 bladsye)

  • 5 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)         

  • 1 Vollengte persklaar artikel

  • Moderering van artikel deur 'n eksterne eksaminator

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

Spesiale verslag: Hoe om jouself te bemark

Beknopte databasis van moontlike markte

 

Toelatingsvereistes

  • Goeie skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Joernalistieke ondervinding en/of voltooiing van Basiese Kursus in Joernalistiek

  • Geen vorige tersiÍre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Minstens 65%

 

                                  

 

Vertel 'n vriend hiervan:

  Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster