Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

 

Gevorderde kursus in Tydskrifjoernalistiek

Vir enige tydskrifjoernalis wat pas die vryskutmark betree, is hierdie kursus baie waardevol omdat dit nie net as 'n opknappingskursus sal dien nie, maar jou die regte rigting op jou vryskutpad sal aandui.

Hierdie kursus is veral vir jou as jy reeds ons Algemene Tydskrifjoernalistieke Kursus suksesvol voltooi en dit baie geniet het. Dit is beslis raadsaam om diť opvolgkursus te doen aangesien dit jou die fynere puntjies van tydskrifjoernalistiek sal leer en nŠ afloop van diť kursus sal jy oor 'n stewige artikelportfolio beskik om jou vryskutloopbaan mee af te skop.

Duur: 12 weke

Modules: 3 lesse

Kursusfooi: R1,895

Afbetalingsopsies R948 x 2 R632 x 3 R316  x6

 

  • Gevorderde skryfstyl

  • Vind en ontwikkel jou eie skryfstyl

  • Werk volgens gegewe opdragte

  • Moets en moenies van die bedryf

  • Samevatting van bedryf

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (80 bladsye)

  • 3 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)         

  • 3 Vollengte persklaar artikels wat direk na afloop van voltooiing van die kursus aan tydskrifmarkte voorgelÍ kan word

  • 3 Navraagbriewe

  • Moderering van 3 artikels deur 'n eksterne eksaminator

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

Spesiale verslag: Vryskutfinansies V & A

Spesiale verslag: Verdubbel jou omset met "Wat om te doen"-artikels

 

Toelatingsvereistes

  • Goeie skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Joernalistieke ondervinding en/of voltooiing van Basiese Kursus in Joernalistiek

  • Geen vorige tersiÍre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Minstens 65%

 

                                  

 

Vertel 'n vriend hiervan:

  Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster