Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

 

Ontdek die formule vir "Ware lewensdrama"-artikels

Enigiemand wat daarvan hou om ware lewensdramas te lees - hetsy in boek- of artikelvorm - en al gedink het dat hy of sy ook so 'n storie sou kon skryf.

Jy KAN.

Al wat jy benodig om 'n sukses van diť kursus te maak is 'n lewendige belangstelling in alles wat rondom jou aangaan, 'n goeie luistervermoŽ en die wil om te skryf. Wie weet? Dalk lei jou ware lewensdrama-artikels tot 'n vollengte boek ...

Duur: 10 weke

Modules: 2 module

Kursusfooi: R1,145

Afbetalingsopsies R573 x 2 R382 x 3

 

    • Definisie: ware lewensdramas

    • Waarom is ware lewensverhale so gewild?

    • Waar soek jy na lewensdramas?

    • Voorbeelde

    • Hoe skryf jy die lewensdrama?

    • Hoe om die storie te kry

    • Hoe kry jy ‘n ware lewensdrama gepubliseer?

    • Die onderhoud

    • Skryf van die artikel

    • Foto’s by lewensdramastorie

    • Struktuur

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (55 bladsye)

  • 2 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)         

  • 1 Vollengte persklaar ware lewensdrama-artikel

  • 1 Foto

  • Moderering van artikel deur 'n eksterne eksaminator

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

Spesiale verslag: Hoe om jouself te bemark

Beknopte databasis van moontlike markte

 

Toelatingsvereistes

  • Goeie skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Joernalistieke ondervinding en/of voltooiing van Basiese Kursus in Joernalistiek

  • 'n Redelik tot goeie digitale kamera (verkieslik nie 'n selfoonkamera nie)

  • Geen vorige tersiÍre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Minstens 65%

 

                                  

 

Vertel 'n vriend hiervan:

  Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster