Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

 

Skryf Inspirasie-artikels wat saak maak

Ons het almal iemand nodig na wie ons kan opsien, en daar is baie sulke mense in die wreld: mense wat 'n tragedie oorleef het en nou ander mense in soortgelyke situasies kan help om die mas op te kom. Of iemand wat net sy lewe daaraan wy om minderbevoorregtes te help. 

As jy iemand is wat daarvan hou om tussen mense te wees en belangstel in die doen en late van iemand wat teenspoed oorwin het en s sterk anderkant uitgekom het dat hy nou ander mense kan help, is hierdie kursus nt vir jou saamgestel. Dis n jou kans om die wreld van ons eietydse helde te vertel. En om 'n verskil in mense se lewens te maak.

'n Bundel inspirasie-artikels kan ook die voorloper wees tot jou eerste niefiksieboek.

Duur: 10 weke

Modules: 1 module

Kursusfooi: R1,145

Afbetalingsopsies R573 x 2 R382 x 3

 

  • Waar soek jy na inspirasiestories?

  • Die beeld van joernaliste en hoe om vertroue te wen

  • Hoe om inspirasiestories te skryf

  • Inspirasiestories is persoonlik van aard en bevat 'n lewensveranderende element

  • Wat is n goeie inspirasiestorie?

  • Wenke vir die skryf van n goeie storie

  • Navorsing

  • Inleiding en slot

  • Waarom jy nie moet uitstel om te skryf nie

  • Idees vir stories 

  • Af dae

  • Die doel van jou artikel

  • Struktuur

  • Onderwerpe 

  • Atmosfeer en stemming

  • Wenke vir onderhoudvoering

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (50 bladsye)

  • 2 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)         

  • 1 Vollengte persklaar inspirasie-artikel

  • Moderering van artikel deur 'n eksterne eksaminator

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

Spesiale verslag: Hoe om jouself te bemark

Beknopte databasis van moontlike markte

 

Toelatingsvereistes

  • Goeie skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Joernalistieke ondervinding en/of voltooiing van Basiese Kursus in Joernalistiek

  • 'n Redelik tot goeie digitale kamera (verkieslik nie 'n selfoonkamera nie)

  • Geen vorige tersire kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Minstens 65%

 

                                  

 

Vertel 'n vriend hiervan:

  Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster