SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
   

Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Hoe lyk jou leesgewoontes?

Lees jy bra langtand aan 'n roman, maar verslind behoorlik 'n niefiksieboek?

Het jy 'n voorliefde vir feite en 'n talent vir skryf?

Dan is jy heel moontlik die tipe mens wat 'n nie-fiksieboek moet skryf. Dit kan enigiets wees... van 'n geskiedkundige boek tot 'n biografie, familie-geskiedenis of 'n feitelike werk oor iets waarin jy boek. Of dit kan selfs 'n onbekende persoon se interessante lewensgeskiedenis vasvat.

Punt is net, as jy lus voel om 'n nie-fiksieboek te skryf, is hierdie kursus ideaal vir jou.

Duur: 5-10 maande 

Modules: 6 modules

Kursusfooi: R5,000

Afbetalingsopsies

R2,500

X 2

R1,667

X 3

R1,250

X 4

R1,000

X 5

R835

X 6

 

Waarom wil jy 'n nie-fiksieboek skryf?

Kies jou onderwerp

Kontak die uitgewer

Bronne, plagiaat

Onderhoude

Navorsing

Ondersteunende elemente, taalgebruik, leestekens

Berei die manuskrip voor

Die boek se struktuur

Die uitgewer: kontrak

Die publikasieproses

Kopieregkwessies

Proeflees en redigering

E-uitgewery, selfpublikasie

 

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (100 bladsye)

  • 10 praktiese skryfoefeninge

  • Volledige riglyne wat jou in staat stel om aan die einde van die kursus 'n publiseerbare manuskrip te kan voorlê

  • 1 manuskrip waaraan dwarsdeur die kursus gewerk word

  • Hulpdokumente, template, navraagbriewe, boektemplaat

  • Manuskripbeoordeling van voltooide manuskrip*

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

  • Databasis: Afrikaanse uitgewers

    Databasis: Navorsingsdatabasis

    Spesiale verslag: Hoe om navorsing te doen

    Spesiale verslag: Onderhoudvoering 101

    Templaat: Boektemplaat

    Skedules en Template vir die tydlyn en boek

 

Toelatingsvereistes

  • Goeie skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Voltooide boekmanuskrip

* Slegs 'n VOLTOOIDE manuskrip kom in aanmerking vir die manuskripbeoordelingsdiens.


  

 

 

 

Skryf NOU in en ontvang jou kursusmateriaal direk na betaling

Wil jy slegs aan 'n paar van jou artikelskryfaspekte slyp en nie 'n volledige kursus doen nie? Ons het net die blitskursus om jou hiermee te help. Klik op die skakel om na ons BLITSKURSUS-blad herlei te word, en maak jou keuse.

Blitskursusse


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse