Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

 

Navorsing vir studente

Studente, skuif nader ...

Wil jy graag jou graad of diploma met lof verwerf? Of dalk jou skryfvermoŽns opskerp voordat die moeilike akademiese jaar in alle erns wegspring?

Dan is hierdie kursus noodsaaklik. Veral eerstejaars wat vanaf die eerste dag op universiteit of kollege hul akademiese rekord op 'n hoŽ noot wil afskop, sal hierdie kursus nuttig vind want laat ons nou maar eerlik wees: om werkopdragte op universiteit of kollege suksesvol te voltooi, verskil wÍrelde van die skoolopstelle en take waarin jy nog die vorige jaar so uitgeblink het. Daar's allerhande tierlantyntjies waaraan jy nog nie eens gedink het nie, maar wat alles punte tel.

Diť kursus leer jou alles - van die inhoudsopgawe tot paragraafstrukturering, die slot en jou bibliografie. Alles wat jy benodig om 'n A+-uitslag te kry - ťlke keer.

Duur: 1 maand

Modules: 2 lesse

Kursusfooi: R395

Afbetalingsopsies R198 x 2

 

  • Hoe om navorsing te doen

  • Lees krities

  • Notas en ander navorsingsmetodes

  • Vermy plagiaat

  • Hoe universiteitsopdragte verskil van skoolopstelle

  • Identifiseer en verstaan jou opdragtema

  • Organiseer jou inligting

  • Struktuur van 'n akademiese essay

  • Suksesvolle paragrawe en oorgangstegnieke

  • Standaard werkopdragstyle

  • Die inhoudsopgawe

  • Die inleiding

  • Die middel

  • Die argument

  • Die gevolgtrekking

  • Die slot

  • Voetnotas

  • Bibliografie

  • Jou skryfstyl

  • Korrekte gebruik van aanhalings, leestekens, grammatika

  • Aanbieding

  • Proeflees- en redigeringswenke

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (40 bladsye)

  • 3 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

Spesiale verslag: Studiewenke

 

Toelatingsvereistes

  • Basiese skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Geen vorige tersiÍre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Minstens 65%

 

                                  

 

Vertel 'n vriend hiervan:

  Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster