Welkom by SA Vryskutskrywer - Getuigskrifte

 

Dis mos maar menslik om bietjie te spog en SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie! So, wees maar bietjie toegeeflik as ons 'n hoekie van ons webwerf aan studente en kliŽnte se kommentaar afstaan ...

 

 

Huiswerkhulp

 

Marleen Strauss: Wat 'n wonderlike huiswerkhulp-idee! Ek wil net baie dankie sÍ vir Leoni vir haar hulp met my seun se klas-mondeling. Deesdae gaan dit maar rof om die rol van moeder voluit te speel. Tussen die werk, die huishouding, kinders grootmaak en SKOOLTAKE word die onmoontlike soms verwag. Daarom was dit vir my van groot hulp toe ek op Leoni se knoppie kon druk om ons te help met 'n Engelse mondeling. Die feit dat sy die mondeling vir ons kon skryf het ons verskriklik baie tyd gespaar sodat ons meer tyd tot ons beskikking gehad het om aan die voorbereiding en aanbieding van die mondeling te spandeer. Die mondeling was van hoogstaande gehalte en kan ek dit vir alle werkende mammas aanbeveel Ė dit HELP! NS. Dit het baie goed gegaan met die toespraak - hy het die skool se uitdunne gewen en sy toespraak was verreweg die beste.

Klastoesprake, take en monderlinge maak my gedaan! Ek werk voldag en kan nie meer by alles uitkom nie. Met die huiswerkhulp het ek en my dogter 'n Plan B as ons nie by Plan A kan uitkom nie. En die pryse is so billik! Ek kan nie glo dat 'n volledige taak met navorsing en alles maar net R300 gekos het nie. Ek maak beslis weer van die diens gebruik.

      

  Klik hier vir nog getuigskrifte en kommentaar  

  Klik hier vir ons ererol   

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster