SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Getuigskrifte

Dis mos maar menslik om bietjie te spog en SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie! So, wees maar bietjie toegeeflik as ons 'n hoekie van ons webwerf aan studente en kliënte se kommentaar afstaan ...

             Selfredigering

 

June Botha: Die kursus het my geweldig gehelp om my swak punte in skryf uit te wys terwyl ek Vlug van die Nag geskryf het. Ek benader, sien en hersien elke reël uit ‘n ander lig. Ek het ontdek ek vertel meer as wat ek moet. Ek gebruik onnodige woorde – kan meer werkwoorde invoeg. Kort en kragtige sinne – is amper soos – minder is meer. En ek hou daarvan. Ek gaan dit beslis meer gebruik. Daarbenewens besef ek dat elke hoofstuk oordink, soms paragrawe. Die storielyn kry meer ‘grond’. Dit verstewig my storie. Dit laat my met meer gemak, selfs selfvertroue skryf. Hierdie kursus was regtig ‘n aanwins. En dankie vir jou eerlikheid in my werk.

 

 

 

Alle getuigskrifte >>>

 

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse