Welkom by SA Vryskutskrywer - Neem 'n blaaskans

 

Van al die blaaie op SA Vryskutskrywer se webwerf is hierdie heel moontlik die belangrikste want die boog kan nie altyd gespan bly nie, n. Jy moet darem soms 'n bietjie afwisseling van woorde, woorde en woorde kry.

Foto's en illustrasies

Vrywaring: Die meerderheid beelde wat hier weergegee word is oor 'n tydperk via e-pos ontvang en daar is geen rekord van kopiereg-eienaarskap nie. Waar die kopiereg wel bekend is, word dit vertoon. Indien jy dalk weet wie kopiereg op 'n spesifieke beeld besit, kontak ons by admin@savryskutskrywer.co.za sodat ons f die beeld kan verwyder f die nodige inligting kan aanbring.

BELANGRIK: Di blad sal dalk nie reg vertoon of werk indien javascript nie in jou webleser toegelaat word nie. Vir volledige besonderhede oor hoe om javascript in jou webleser te aktiveer, kan jy hier gaan kyk (eksterne skakel).

 

Klik twee keer op 'n miniatuurfoto om dit te vergroot en een keer om dit weer te verklein.

123RF Stock Photos

                              

                               

      

         

 

 

Kopiereg/bron onbekend

                                       

                                 

                                     

                                   

       

 

Suid-Afrika se Olimpiese en Paralimpiese held, Oscar Pistorius, is hier afgeneem saam met Ellie May Challis, 'n agtjarige meisietjie van Essex, Engeland, wat op 16 maande albei haar hande en voete weens breinvliesontsteking verloor het. Die 25-jarige Oscar se onderbene is op ouderdom 11 maande  afgesit.

Andy Hooper, Daily Mail. 2012.  

 

Bismark van Rensburg na 'n laataand-kuiertjie.

 

Johan van Rensburg. 2011

 

Peter Callesen se papierkuns. Elke 3D-beeldjie is uit 'n enkele A4-vel papier gemaak.

                     

 

Maurits Cornelis Escher (1898-1972)

                                      

 

                             

 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster